Wouter moet Wikkel sagteband boek


Bevind jy jouself in 'n posisie waar jy jou eie besigheid moet begin om geld te verdien? Die boek vertel die storie van Wouter, wat sy werk verloor het as gevolg van wat op die oomblik in die wêreld aangaan. Hy het geen inkomste nie en hy kry ook nie werk nie, so hy het besef dat hy sy eie geleenthede moet skep. Jou realiteit mag dalk wêrelde verskil van Wouter s'n. Jy sal steeds die stories, inligting en lesse in hierdie boek kan gebruik en toepas in jou eie situasie en die besluite wat jy sal moet maak. Dertien kleinbesigheidseienaars, almal spesialiste in ons veld, het hierdie boek geskryf. Ons visie is om vir jou 'n gids te gee wat jy kan gebruik om jou eie besigheid te begin, wat dit ook al vir jou sal wees. Ons deel ons ekspert kennis en jare se ervaring met jou. Ons deel ook die foute wat ons gemaak het, sodat jy dit nie hoef te ervaar nie.


R150 
  • Shipping: